Local newsNews
Brakpan Radiogroep-lede rol moue op toe boom val
Die proses het sowat drie ure geneem.
Lede van die Brakpan Radiogroep het Sondag vinnig gereageer toe ’n massiewe boom, wat in die gronde van die Hoërskool Stoffberg gestaan het, omgeval het.
Die boom het Endstraat versper en motoriste moes noodgedwonge ’n alternatiewe roete vind.

MEER FOTO’S: Lede van die Brakpan Radiogroep help motoriste
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



