Editor's choiceLocal newsNews

Voertuie brul deur die dorp

Die Just Wheels Motorklub bied maandeliks interessante uitstappies aan.

Lede en vriende van die Just Wheels Motorklub het Sondagoggend ’n suksesvolle Poker Run aangebied. Die oggend is goed ondersteun en ’n verskeidenheid voertuie het by besighede soos Benn’s Apteek, Brakpan Paint, A’s Café, CP Security en Isabel Correia Biokineticist aangedoen.

LEES: Just Wheels is vir oud en jonk

Veteraan en moderne voertuie asook motorfietse en selfs ’n vragmotor het aan die Poker Run deelgeneem.
Lede van die Just Wheels Motorklub het by verskeie besighede aangedoen ten tye van die Poker Run.
Die Just Wheels Motorklub bied maandeliks interessante uitstappies, soos Sondag se Poker Run, aan. Die klub hou vanaand (Vrydag) ’n nagmark by die klubhuis te Kitzingerlaan 169.

MEER FOTO’S: Just Wheels lede hou Poker Run

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button