Local newsNews

Besigheidsontbyt is een vir die boeke

Die ontbyt het ’n netwerkgeleentheid vir besighede geskep.

Verteenwoordigers van verskeie plaaslike besighede het Donderdagoggend ’n besigheidsontbyt, wat deur die voorsitter van Laerskool Dalview se beheerliggaam, Karen Jansen van Rensburg, georganiseer is, bygewoon.

Neels du Toit, ’n finansiële adviseur van Discovery, was die gasspreker.

Meer foto’s: https://www.citizen.co.za/brakpan-herald/213228/besigheidsontbyt-n-groot-sukses/

Ané Kok (links) en Jo-Anne Smith van Tata Motors het ook die geleentheid bygewoon.
Die gasspreker, Neels du Toit (links), is saam met die organiseerder van die geleentheid, Karen Jansen van Rensburg.

Lees: Dalwers kwalifiseer vir Gauteng atletiekkampioenskappe

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button