NewsSchools

Ankers vaar goed by Interdorp redenaarskompetisie

Vyf skole het aan die redenaarskompetisie deelgeneem.

Hoërskool Die Anker was onlangs die gasheerskool vir die Interdorp redenaarskompetisie waaraan die hoërskole Dr EG Jansen, Oosterlig, Stoffberg asook Sonneveld Akademie deelgeneem het.

Die juniors van Die Anker wat uitgestaan het is Mario Do’Ofaustino (links, graad nege, tweede plek) en Naschalee Creser (graad agt, tweede plek).

Lees: Dié Ankers kan hul sê, sê

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button