DBV hou jaarvergadering
Die nodige ontsmettingsprotokol en sosiale distansiëring sal in plek wees.

Die Brakpan Dierebeskermingsvereniging (DBV) se algemene jaarvergadering vind op 18 Julie plaas.
Die vergadering, wat om 1nm begin, word by Medley House te Larkstraat, Anzac, gehou.
Die publiek is welkom om die vergadering by te woon en opbetaalde lede sal toegelaat word om te stem.
Die nodige ontsmettingsprotokol en sosiale distansiëring sal in plek wees.
Geen persoon sal sonder ‘n masker toegelaat word nie.
Kontak die DBV by 011 742 2007 vir meer inligting.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



