Lede van die Just Wheels Motorklub het die naweek afskeid geneem van Theo en Marietjie Landsberg wat jare lange lede van die klub was.
Die egpaar het in 2010 by die klub ingeskakel en Theo was die eerste lid naas die stigterslede.
Die egpaar skaal af en verhuis na Potchefstroom om nader aan hul kinders te wees.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter









