Editor's choiceLocal newsNews

VIDEO: Onnies trap laat dit klap tot in Kaapstad

Onderwysers #TrapSaam Solidariteit.

Onderwysers van die Laerskool Dalview het Vrydag aan ‘n virtuele 1 100 km-fietstoer deelgeneem om Solidariteit se #TrapSaam-inisiatief te ondersteun.

Onnies, asook ouers, het net voor 9vm begin trap en elkeen het ‘n beurt gehad om hul bydrae te maak om die 1 100km kerf the haal.

Alhoewel die mikpunt net 1 200km was het die skool net so raps voor 5nm in die Kaap gearriveer met 1 482km agter die rug.

Die publiek en ouers van die skool kon die virtuele fietstoer borg om die skool sodoende finansieel te ondersteun.

Die virtuele fietsrymarathon is ook lewendig uitgesaai op DigiTV asook verskeie sosiale media platforms.

Grant Duncan het ook sy kant gebring.
Truzaan Niemand (links) het met Lilanie Potgieter se motivering vele kilometers klaar gemaak.

Meer fotos:

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button