KYK: Dalwer se komiese samestelling van Covid-19 moets en moenies
Carla het ook vanjaar virtueel aan die Del Arte Kunswedstryd deelgeneem waar sy 10 afdelings gewen het.
Graad Sewe leerders van die Laerskool Dalview moes onlangs, as deel van skeppende kunste, ’n komiese advertensie skep om die belangrikste voorsorgmaatreëls ten opsigte van Covid-19 uit te beeld.
Die leerders se opdrag van onderwyser Chanelle Kaufmann was om pret te hê, en dit is presies wat Carla Schönfeldt met oorgawe gedoen het.
Om voor mense op te tree was nog altyd tweede natuur vir dié sprankelende onderhoofdogter van die Laerskool Dalview.
Kyk hier na die video waarin sy die moets en moenies van Covid-19 maatreëls grappenderwys verduidelik.
Carla het ook vanjaar virtueel aan die Del Arte Kunswedstryd deelgeneem waar sy 10 afdelings gewen het.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



