Die Anker wys drie nuwe UR-lede aan
Die Anker het onlangs drie adisionele UR-lede aangewys
Die hoof van Hoërskool Die Anker, Johan Snyman wys aan die begin van elke jaar nog een seun en dogter aan, om op die uitvoerende raad (UR) van die skool te dien.
ALSO READ:
Daar is baie nuwe “kieme” by Hoërskool Die Anker
Die nuwelinge word uitgeken aan die feit dat hulle positief bly werk het en ook uitmuntende karakter en selfdissipline toon.
Vanjaar is daar egter drie nuwe lede aangesien een van die verkose UR lede die skool verlaat het.
Die nuwelinge wat nou trotse UR lede is, is: Lizzie Els, wat in Struisbult woon en in die Laerskool Môrewag was.
Zelmé Roux woon in President Dam en was in die Laerskool Pam Brink asook Nathan du Toit, wat Petersfield woon en in die Laerskool Jan van Riebeeck was.
Al drie is opgewonde om die jaar aan te pak met talle nuwe uitdagings wat vir hulle wag.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:
Follow us:



