Local newsNews

Lang gras by Tweedy Park deur vrywilligers gesny

Die inwoners is baie dankbaar

Salomie van der Westhuizen skryf per e-pos:

Ek wil graag bietjie positiewe en goedvoel-nuus met die lesers deel.

Die gras by die woonstelblok van die Tweedy Park Kompleks was vir etlike weke nie gesny nie.

ALSO READ: 

Soektog na grafte tussen die lang gras

Baby Pienaar, ’n jare lange inwoner van die woonstelle, het haar skoonseun (Edwin Hewitt) gevra of hy dit sal kom doen.

Hy het toe onlangs saam met sy skoonseun (Niel van der Westhuizen) en kleinkind (Shenko le Roux) ingespring en die lang gras gesny.

Die inwoners is baie dankbaar vir die manne wat hard gewerk het.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

 Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms: 

 Follow us:

     

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button