Local newsNews

Help só die winter

Die meerderheid van die tehuis se permanente inwoners het geen familie of ouers nie.

Die winter is besig om vinnig nader te kruip en daarmee saam kom koue nagte.

Die San Michele Tehuis vir intellektueel en liggaamlik gestremde persone benodig komberse en kouse vir hul inwoners.

Die meerderheid van die tehuis se permanente inwoners het geen familie of ouers nie en is afhanklik van skenkings.

ALSO READ:

 Protect your home from damage this winter

’n Familielid van een van die inwoners het besluit om komberse en kouse vir die inwoners in te samel.

Die publiek wat belangstel om te help kan vir Suzette van Rooyen by 083 825 4144 skakel.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

 Follow us:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button