Local newsNews

Skool hou vlaghysing een jaar na Covid-19

Laerskool Dalview hou vlaghysing as voltallige skool.

‘n Baie besondere vlaghysing seremonie het Donderdag by die Laerskool Dalview plaasgevind.

Dit was die eerste keer sedert Covid-19 dat al die Dalwers saam aan die vlaghysingseremonie kon deel hê.

ALSO READ: 

Laerskool Môrewag kondig 2021 se leiers aan

Die leerders het die skoollied en volkslied gesing en elke graad was ook in die kleure van die landsvlag geklee.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (editor) brakpanherald@caxton.co.za or Stacy Slatter (news editor) stacys@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

 Follow us:

    

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button