Local newsNews
Gemeente skenk fluks bloed
Talle mense het opgedaag om die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens te ondersteun.
Gemeentelede van die AGS Kerk Betesda asook lede van die publiek het Saterdagoggend ten spyte van die gure weer by die kerk gaan bloed skenk.
Die geleentheid was in aanloop tot ‘n dankseggingsdiens wat die gemeente gehad het.
ALSO READ:
Dhlamini committed to serving the people
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




