Local newsNews
Wen met jou Valentynsfoto
NG Kerk hou fotokompetisie waaraan die gemeenskap deel kan neem.

Die NG Kerk Brakpan-Oos gemeente bied ’n Valentynsfotokompetisie aan en nooi inwoners van die dorp om daaraan deel te neem.
Persone van enige ouderdom kan inskryf. Daar is kategorieë vir babas, kleuters, kinders, paartjies, asook mans en vroue.
Die inskrywings sluit op 11 Februarie om 24:00.
’n Inskrywingsfooi is betaalbaar en kan direk in die kerk se bankrekening gedeponeer word.
Wenners staan ’n kans om ouderdoms- of geslagsverwante items te wen.
Vir enige verdere navrae en die bankbesonderhede kontak vir Verné van der Merwe by 072 730 5643.
LEES OOK:
Kunswedstryd vind nie vanjaar plaas nie
LEES OOK:
Duo in cuffs on drugs and gun charges
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



