Local newsNews

Brakpan VLU-lede beïndruk by konferensie

Brakpan VLU verower 2de plek by Goudrif Konefensie.

Die Vroue Landbou-unie Goudrif Konferensie het onlangs by AGS Lofoord in Springs plaasgevind.

Daar was altesaam sewe takke wat onder mekaar meegeding het, waarvan die Brakpan tak ’n tweede plek behaal het.

Alhoewel die Brakpan VLU baie pryse op die dag huis toe geneem het, is Delores van Rooyen as die staatmaker van die jaar bekroon en Irma du Plessis het ’n eerste plek met hekel verower.


LEES OOK: 

Report sewer spillages for quicker response time

LEES OOK: 

Ways to raise adventurous children who enjoy travel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button