Local newsNews

Wedvlug uitslae

Die Spesialis Duiweklub het Saterdag vier wedvlugte gehad.

Die Spesialis Duiweklub het Saterdag vier wedvlugte gehad. Die uitslae is soos volg:

Trompsburg jongduiwe:
1: Booyse family loft (1ste federasie), 2: Team New Vision (2de federasie), 3: Team New Vision (3de federasie)

Trompsburg ouduiwe:
1: Team New Vision (1ste federasie), 2: Booyse Family Loft (7de federasie), 3: Booyse family loft (14de federasie)

Hopetown jongduiwe:
1: Munroe de klerk (2de federasie), 2: Munroe de Klerk (10de federasie), 3: Team New Vision (13de federasie)

Hopetown ouduiwe:
1: S Lauren’s (30ste federasie), 2: Booyse Family Loft (35ste federasie), 3: Anton Smuts (45ste federasie)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button