
• 15 Oktober
Tutela bied ‘n ontbyt by die NG Kerk, Moedergemeente, by Victorialaan 73 aan vanaf 09:30. Kundige sprekers sal optree en ‘n gesellige kuier sal na die program volg. Vir meer inligting en kaartjies skakel 082 887 4783.
• 22 Oktober
‘n Reünie vir die 1972-matrieks van die HTS Brakpan (Hoërskool Die Anker) word by die skool se lapa gehou vanaf 09:00 tot laat. Die skool is in Tweedyweg, Brenthurst geleë. ‘n Lekker kuier word beplan. Vir meer inligting kontak Leon Botha by 066 450 3334 of Johan Wolmarans by 084 511 7332.
• Sonneveld Akademie bied ‘n visvang kompetisie by Mihanzi Vaaldam aan. Inskrywingsfooie is R200 per hengelspan van twee. Vir meer inligting kan Suzette by 083 297 3041 gekontak word.
• 28 Oktober
NG Gemeente Brakpan-Oos hou ‘n Noot vir Noot pret-aand om fondse in te samel. Daar sal ‘n gaskunstenaar wees en verversings sal te koop wees. Ingang sal R10 per persoon wees. Vir meer inligting kan Rita by 074 298 3989 gekontak word.
• 29 Oktober
Die Pinkster bediening bied ‘n kermis by Abramowitsstraat 14b, Brakpan-Noord aan. Die kermis begin om 09:00. Vir meer inligting en die bespreek van stalletjies kontak Jannie Fourie by 083 690 1634.
• 30 Oktober
Just Wheels Motorklub bied ‘n Ford F Bakkie Dag aan by die klubhuis by Kitzingerlaan 169. Eienaars van Ford bakkies word uitgenooi om hul voertuie te gaan uitstal. Ander voertuie sal egter ook verwelkom word. Die opedag bied ‘n gratis pretdag vir die hele gesin. Almal is welkom vanaf 09:00.
• 17 November
Solidariteit Helpende Hand bied ‘n gholfdag aan ten bate van die organisasie se Oos-Randse takke. Dit vind by die State Mines Country Klub plaas. Die prys van ‘n vierbalfooi beloop R3 500. Morgan Beatbox gaan ook optree. Belangstellendes kan nou reeds bespreek deur Mariolette Vorster by 078 523 2705 of Charmanay de Klerk by 062 696 3070 te kontak.
• 26 November
Die AGS Kerk, Betesda hou ‘n Hartklop Mark by die kerk by Queenlaan 60 vanaf 08:00 tot 14:00. Vermaak en heerlike eetgoed sal beskikbaar wees. Stalletjies kan teen R50 bespreek word. Die toegang vir die publiek is gratis. Die SANBD sal ook teenwoordig wees sodat besoekers kan bloed skenk. Vir meer inligting en stalletjie bespreking kontak Laurencia Cilliers by 079 690 5567.
• December 4
Hospice East Rand’s Candles of Remembrance ceremony will be hosted virtually at 17:00. A link to the event will be shared on its website and Facebook page closer to the time. If you would like to add your own message to the Wall of Remembrance, visit https://hospiceeastrand.co.za/candles-of-remembrance
• December 8
The Brakpan SPCA golf day will take place at State Mines Country Club. A four-ball costs R2 000. For more information send an email to manager@brakpanspca.co.za
General
• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good quality clothing are available at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/ barcode. You run, walk or jog at our own pace.
If you have an event planned you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers, etc.
The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za
ALSO READ: This is how you can avoid being scammed for gift cards



