Local newsNews

Matriekklas van 2002 hou reünie

Vyf oud-onderwysers het ook die reünie bygewoon.

‘n Groep 2002 matrikulante van Brakpan Tegniese Hoërskool (Hoërskool Die Anker) het onlangs hul 20-jaar reünie by die skool gehad. Die oud-leerders wat die samekoms bygewoon het is Lourens van der Merwe, Darren Schults, Sharon Botha (Bull), Jacques Voshol, Cornelia Hutten (Bonthuyzen), Estie Heyns (Vlok), Annelize Botha (Opperman), Bianka Zietsman, Stephan van Resnburg, Riaan Botha, Riaan Fouche, Heinrich Fouche, Gunter Durheim, Okert Hutton, Christo Snyman, Eben Mostert, Dawie Maree en André Rabe.
Vyf oud-onderwysers het ook saam gekuier.



LEES OOK: Skouspelagtige vertoning wag op konsertgangers

LEES OOK: Hosking Park transformed

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button