Local newsNews

Môrewag rugbysplers neem aan Valke proewe deel

Die proewe vind Vrydag en Saterdag in Kempton Park plaas.

Twee o12 en twee o13-rugbyspelers van die Laerskool Môrewag gaan vir die dorpspan speel.

Hulle gaan Vrydag en Saterdag deelneem aan die Valke proewe by Hoërskool Jeugland in Kempton Park.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button