Verskeie van Laerskool Die Arend se rugbyspelers het die Brakpan streekspan gehaal in die o12 en o13 ouderdomsgroepe.
Die spelers sal nou verder meeding om ‘n plek in die Ekurhuleni-span.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




