
• 13 Mei
Die Eric Holdtman Dienssentrum, geleë te Voortrekkerweg, bied ‘n Moedersdagete aan om 12:00. Persone wat plek wil bespreek kan vir Dolly Grobbelaar by 011 740 9565 of 078 904 2158 kontak.
• May 16 -19
Muriel Brand School is presenting a revue Rise which will be performed at the Endeo Family Church, Benoni at 19:00. Tickets are available from the school at 011 817 9300.
• 27 Mei
Die seniors van die AGS Kerk, Brakpan-Wes Gemeente te Witpoortjieweg 122, Rand Collieries bied ‘n pretdag aan. Daar sal onder andere verskeie stalletjies wees, ‘n pretdag en Boeresport. Vir meer inligting kontak vir Korné Basson by 072 476 9006.
• 28 Mei
Die Just Wheels Motorklub se opedag word by die klubhuis te Kitzingerlaan 168 aangebied. Benewens ‘n groot uistalling van voertuie sal besoekers ook ’n magdom stalletjies kan besoek. Eet- en drinkgoed sal beskikbaar wees. Die toegang is gratis.
• 3 Junie
‘n Familie markdag word by die Eric Holdtman Dienssentrum, te Voortrekkerweg gehou. Die mark sal vele stalletjies bied en vermaak sal ook aangebied word. Toegang is R30 per persoon. Vir meer inligting kontak vir Dolly Grobbelaar by 011 740 9565.
• 24 Junie
Die NG Kerk Brakpan-Noord te Gardinerlaan 101 bied ‘n damesoggend, met die bekende radio persoonlikheid Amoré Bekker aan. Die program sal om 10:00 begin en verversings is by die prys van die kaartjies ingesluit. Skakel vir Jenny Opperman by 072 136 5253 om te bespreek.
General
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at our own pace.
• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis te Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan vir Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.
• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing available at discount prices. Call Hester Bosch at 083 307 0649.
If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more.
The events included in this section are done so at the editor’s discretion. The deadline for submission of any entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za



