Hoërskool Stoffberg se o14 hokkiespan is deur na die semi-finale van die Oos-Gauteng medium skole liga wat vandag (Vrydag) by Hoërskool Delmas plaasvind.
Die span het 4-2 teen Hoërskool die Anker geseëvier om hierdie plek te verseker.
LEES OOK: Hoërskool Stoffberg se top 10 aangewys
LEES OOK: Hoërskool Stoffberg hoofleiers betree 2023 met opgewondenheid
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



