Local newsNews
Sonneveld Akademie ondersteun Bybelstap
Die fondsinsamelingsprojek was deur die NG Kerk, Kaléo Gemeente aangebied..
Sonneveld Akademie het onlangs ‘n Bybelstap ondersteun om fondse in te samel vir Bybelverspreiding en 90 jaar van die Bybel in Afrikaans te vier.
Stappers het ‘n afstand van drie kilometer afgelê met ‘n beginpunt by die NG Kerk, Kaléo Gemeente, wat die geleentheid aangebied het.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




