Local newsNews

BRIEF: Haweloses verdien beter

Hierdie leser meen dat dit onredelik was om die hawelose mense se besittings te verbrand.

Tinus skryf per epos:

Graag wil ek net onder u aandag bring dat ek baie ontevrede is oor die gevoellose optrede van sekere geregsdienaars.

Sondag (1 Oktober) het hulle al die besittings van die hawelose mense op die hoek van Boyd- en Goodsweg op ‘n hoop gegooi en aan die brand gesteek.

Klere en alles wat hulle besit.

Ek weet dis ‘n seeroog maar hoekom laat hulle nie toe dat die mense hul persoonlike goed vat nie?

Ek weet hulle wou dalk skoonmaak maar hoekom alles brand?



LEES OOK: Lace up your running shoes for the Johnson Crane Marathon

LEES OOK: Wrestlers to represent district at national champs

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button