Local newsNewsSchools
Oosies interne redenaars wys wenners aan
Die leerders het 'n hond uit 'n bos uit gepraat.
Junior en senior leerders van die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deeleneem.
Daar was ‘n wenner vir elke graad aangekondig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







