Local newsNews
Goud vir Anker atleet by SAs
Die Graad Nege leerder het Gauteng verteenwoordig in die SA kampioenskappe.
Deon Bouwer, ‘n Graad Nege leerder van Hoërskool Die Anker, het Gauteng verteenwoordig tydens die SA Skole Atletiek Kampioenskappe in Paarl. Hy het in die 1 500m hindernis ‘n eerste plek behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



