Local newsNews

Braaf die Boerboel kuier by Brakpan skole

Die gelukbringer het kinders bewusgemaak van boelie.

Solidariteit Helpende Hand se Braaf die Boerboel het onlangs besoek gebring aan die Laerskole Brakpan-Oos en Laerskool Môrewag asook Felicitas Skool om skoolkinders te motiveer om standpunt in te neem teen boeliery.

Dié gelukbringer is reeds deur die Afrikaanse musiekgroep, JAN JAN JAN, gebruik in hul liedjie Braaf soos ‘n boerboel.

Die leerders is vertel hoe om op te staan teen boelies, en hulp te kry as hulle geboelie word.

Charmaine van den Heever, die nuwe voorsitter vir Solidariteit Helpende Hand Brakpan-tak, het die besoeke gereël.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button