Local newsNews
Die Arend leerders vier Wêreld Boekedag
Die leerders kon skool toe gaan as hul gunsteling boek karakters.
Leerders van Laerskool Die Arend het onlangs opgetof vir Wêreld Boekedag, wat op 23 April gevier is. Leerders het aangetrek volgens hul gunsteling boek karakters.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






