Local newsNews

Jarelange diens vir Rooikruis erken

Die hoof huishoudster en 'n verpleegster het albei sertifikate vir meer as 10 jaar diens ontvang.

Selma Jordaan en Olga Shezi het onlangs erkenning ontvang vir 14 jaar diens vir die Suid-Afrikaanse Rooikruis, Selma as hoof huishoudster vir Eventide Ouetehuis, en Olga as verpleegster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button