Local newsNews

Arende word Valke die rugby seisoen

Drie leerders van Laerskool Die Arend het gekwalifiseer om deel te word van Valke rugbyspanne.

Laerskool Die Arend het drie rugbyspelers wat deel is van die Valke provinsiale rugbyspan.

Riaan Lange en Jordan Fulton is albei deel van die Valke o12A-span, en Tristan Blunden van die Valke o13-Cravenweekspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button