Local newsNews

Denim en Diamante damestee sorg vir genot en inspirasie

Die dames is vermaak deur die bekende Sorina ‘Flooze’ Erasmus.

Laerskool Die Arend het onlangs ‘n damestee aangebied met die tema Denim en Diamante.

Die gesellige geleentheid is die Dalpark Kaleo Kerksaal aangebied.

Sorina ‘Die Flooze’ Erasmus was die gasspreker, en het die gaste eers op ‘n ernstiger noot toegespreek en gemotiveer voordat sy omgeskakel het na haar bekende ‘Flooze’ persoonlikheid, tot groot vermaak van almal.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button