Local newsNews

GALERY: ‘Katrienkie’ deel haar storie met die Oos-Rand Sakevroue

Die saal was volgepak met dames wat na 'Katrienkie' se lewensverhaal geluister het.

Die Oos-Rand Sake Vroue het onlangs ‘n vergadering te Cafe@The Range gehou waar Corné Badenhorst (Katrienkie), ‘n kragtige boodskap gelewer het.

Katrienkie is as dogtertjie tot in haar tienerjare blootgestel aan seksuele misbruik en het meer van haar agtergrond met die sakevroue gedeel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Themba Vukeya

Experienced journalist and news editor skilled in creating compelling digital content. Expertise includes breaking news, feature writing, and engaging storytelling across diverse stories.

Related Articles

Back to top button