Local newsNews

Ankers dring deur na ATKV nasionale byeenkoms

Die redenaars het hul plek in die landsfinaal verseker.

Nachalee Creser (Graad 12) en Eleanor Maredi (Graad 10) van Hoƫrskool Die Anker het deurgedring het na die ATKV landsfinaal vir redenaars, en gaan op 13 Augustus by ATKV Klein Kariba deelneem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button