Local newsNews

Voornemende Dalwers geniet opedag

Geen moeite is onstien om die voornemende Dalwers en hul ouers welkom te heet nie.

Die Laerskool Dalview het Saterdag ‘n opedag gehad vir voornemende Graad Een leerders.

Ouers kon die skool toer terwyl kinders aan verskillende aktiwiteite deelgeneem het en foto’s saam met die skool se gelukbringer, Champ geneem het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button