Local newsNews

Arende hou entrepreneursdag om kwartaal af te sluit

Die Grade Vyf en Ses besigheidsmense het kreatief geraak.

Laerskool Die Arend het verlede Vrydag, ‘n entrepreneursdag gehou om die tweede kwartaal mee af te sluit.

Grade Vyf en Ses besigheidsmense het uitgehaal en gewys met oulike en unieke produkte, lekkernye en speletjies voor die skool vroeg verdaag het vir die winter vakansie.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button