Local newsNews
Dalwer blink uit op ringbalbaan
Die kranige speler gaan in Augustus deelneem aan die SA Exhibition Games.
Logan van Rooyen, ‘n Graad Vier leerder aan die Laerskool Dalview, is tydens die skoolvakansie vir die Gauteng Oos o13-ringbalspan gekies.
Hy het saam met die span deelgeneem aan die nasionale kampioenskappe in Pretoria van 24 na 29 Junie.
Daarna is hy ook verkies tot die o11-nasionale span, wat in Augustus in Durban gaan speel by die SA Exhibition Games.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



