Local newsNews

Clean Brakpan maak groot verskil in die dorp

Julle harde werk gaan nie ongesiens verby nie.

Trotse inwoner skryf per e-pos:

Ek is ‘n trotse inwoner van die dorp wat opmerk watter verskil die Clean Brakpan groep in die dorp maak.

My kinders is nog op skool, so ek ry baie rond. Oral waar mens ry sien jy hoe die span hard werk om die dorp skoon te kry.

Julle harde werk gaan nie ongesiens verby nie en die impak wat julle maak is duidelik te sien.

Ek bid en vertrou dat alles na julle kant sal kom sodat julle met die goeie werk kan voortgaan.



LEES OOK: Clean Brakpan inspires a children’s book

LEES OOK: SME seminar highlights need to connect and engage

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button