Local newsNews

Sonneveld Akademie kondig laer- en hoërskool leerlingraad aan

Die leiers wil 2025 'n goeie jaar maak.

Sonneveld Akademie het onlangs hul laer- en hoërskool leiers aangekondig vir 2025.

Die laerskool hoofleiers is Kaylee Deetlefs (president) en Vaughn Dietrechsen (visepresident). Die hoërskool hoofleiers is Kaylin Moller (president) en Maarten van Jaarsveld (visepresidient).


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button