Local newsNewsSchools
Sonneveld Akademie leerders ontvang erkenning
Sonneveld Akademie het onlangs hul prysuitdeling gehou.
Sonneveld Akademie het onlangs hul prysuitdeling gehou waar vier leerders uitgeblink het as die Victrix of Victor Ludorum van akademie vir hul onderskeie fases.
Phoebe-Ann Levey (Graad Een) is die grade een tot drie fase se top akademiese presteerder, terwyl Mieke Steenkamp (Graad Ses) grade vier tot ses verteenwoordig.
Kahlan Duvenage (Graad Agt) is die Victrix Ludorum vir grade sewe tot nege, sowel as die senior Victrix Ludorum vir sport.
Zetske van Niekerk (Graad 10) is die top presteerder vir grade 10 tot 12.
ALSO CHECK: Create a distraction-free study space
ALSO CHECK: Sonneveld Akademie kondig laer- en hoërskool leerlingraad aan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






