Local newsNews
Tweedy Park inwoners geniet gesellige samekoms
Sagte orrel musiek het gesorg vir 'n rustige atmosfeer.
‘n Groep inwoners van die Tweedy Park Kompleks het Saterdag ‘n ‘goue jare’ middagete geniet by die Pinkster Kerk van Christus in Sherwood Gardens.
Die geselligheid is moontlik gemaak deur die herderspaar van die kerk, Ronéll en André van Rensburg.
Die kerk is wel klein, maar dit was propvol gaste wat die heerlike maaltyd genuttig het.
Die dag is moontlik gemaak deur Transmac wat vervoer gebied het, Easylife Kitchens, Boksburg en anonieme skenkers.
ALSO CHECK: Pet ID app gives back to Brakpan SPCA
ALSO CHECK: Re-registration plan for spaza shops unveiled
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







