Local newsNews

Happenings: Your ultimate guide to what’s happening in Brakpan

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

• 6 Desember – 5 Januarie
Die gewilde Kersfees Mark is terug en word vanjaar aangebied by die Mall@Carnival in die perseel reg oorkant KFC. Besoekers kan rond snuffel tussen meer as 180 stalletjies vanaf 09:00 tot 19:00. Veilige parkering en lugverkoeling.

• 13 Desember
Just Wheels Motorklub se jaarlikse Kersmark vind by die klubhuis, Kitzingerlaan 169, plaas vanaf 17:00 tot 22:00. ‘n Verskeidenheid stalletjies, lekker kos en vermaak wag op besoekers. Kersliedere by Kerslig sal ook aangebied word. Die toegang is gratis. Vir meer inligting, skakel 082 263 7567.

• 16 Desember
‘n Potjiekoskompetisie word by Cosy Corner aangebied vanaf 07:00. Spanne bestaande uit twee persone kan inskryf. Daar sal ook ’n markdag wees, springkastele en musiek. Skakel 067 074 8402 om in te skryf vir die kompetisie.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia, Gardinerstraat 134. Die klub is vir pensionarisse en bied verskillende aktiwiteite aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting, skakel Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug Praise and Worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button