Local newsNewsSchools

FOTO’S: Skole verwelkom hul Graad Eens

Gewapen met die nodige skryfbehoeftes, skooltasse en blink skoene het die nuwelinge by die dorp se laerskole opgedaag om die eerste jaar van hul laerskoolloopbaan aan te pak.

Die nuwe skooljaar het gister (Woensdag) aangebreek en vir honderde jong kinders van die dorp was dit hulle eerste kennismaking met die laerskool.

Gewapen met die nodige skryfbehoeftes, skooltasse en blink skoene het die nuwelinge by die dorp se laerskole opgedaag om die eerste jaar van hul laerskoolloopbaan aan te pak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button