Local newsLocal sportNewsSport
Katrolle sing by hengelklub kompetisie
Verre Oos-Rand Hengelklub se volgende kompetisie is by Moolmans Vaaldam op 8 en 9 Februarie.
Die Verre Oos-Rand Hengelklub het op 25 en 26 Januarie hul lyne by die waters by Mihanzi, Vaaldam gaan ingooi om weer ‘n paar grotes uit te trek.
Die klublede het 40 vis in die nette gehad met ‘n totale gewig van 38.75kg.
Die volgende kompetisie is by Moolmans, Vaaldam op 8 en 9 Februarie.
Vir meer inligting kontak Johan van der Westhuizen by 084 799 7066 of Pieta Bekker by 062 789 2808.
Lees ook: Jong hengelaars laat die katrolle sing
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



