Local newsNews

VLU skop die jaar af met prysuitdeling

Die lede het geleer hoe om verskillende papier krale te maak.

Die VLU Brakpan-tak het op 11 Februarie, bymekaargekom vir hul maandelikse vergadering, sowel as die interne prysuitdeling vir die aktiwiteite van 2024.

Na afloop van die prysuitdeling, het die lede meer te wete gekom oor die geskiedenis van papier krale, voor hulle geleer is hoe om verskillende style te maak.

Die trofee wenners is Sylvia Smith, Mary-Ann Sargeant, Delores van Rooyen, Alet Neveling, Engela de Villiers, Jeanette Minderon, Jackie Lavos, Dané Havenga en Jackey-Ann Maree.

Die wenner van die algehele deelname trofee is Mary-Ann Sargeant, en vonkelvrou van die jaar is Sylvia Smith.

Lees ook: VLU lede leer meer oor essensiële olies

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button