Local newsNews
Môrewag kondig nuwe leiers en diensraad aan
Die leerders sien uit daarna om die skool te bedien.
Die Laerskool Môrewag het op 6 Maart hul diensraad vir die jaar aangekondig, sowel as hul hoofleiers.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




