Local newsNews

Solidariteit Helpende Hand samel Paaseiers in vir bejaardes

Die Brakpan tak sal skenkings waardeer.

Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak samel tans Paaseiers in vir die bejaardes van Brakpan.

Die malva lekker Paaseiers gaan saam met handgemaakte geskenke van die dorp se kinders aan die bejaardes van verskeie ouetehuise oorhandig word.

Persone wat ‘n bydrae van Oaaseiers wil maak kan vir Charmaine van den Heever by 081 545 4668 skakel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button