Local newsNewsSchools

Stemme van sukses, drie Arend redenaars gaan landsfinaal toe

Die landsfinaal vind in September plaas by die Universiteit van die Witwatersrand.

Drie leerders van Laerskool die Arend is gekies om aan die Interskole Redenaarslandsfinaal deel te neem in September by die Universiteit van die Witwatersrand.

Skoliere van regoor die land sal daaraan deelneem.

Die drie van Arend is Ruben Pieterse (Graad Vier) met voorbereide redenaars, Xavier Hartman (Graad Vier) met onvoorbereide redenaars, en Ilne Strydom (Graad Vyf met beide voorbereid en onvoorbereide redenaars.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button