Local newsNews
KYK: Enjins brul by Just Wheels se Subaru-dag
Die Subaru's is goed verteenwoordig by die maandelikse opedag.
Subaru-voertuie was die fokuspunt van die Just Wheels Motorklub opedag, wat Sondag by die klubhuis plaasgevind het.
’n Magdom Subaru’s, oud en nuut, het van oral opgedaag en die publiek het die skou geniet. Deur die loop van die oggend het eienaars hul motors behoorlik laat brul.
Een voertuig het selfs vlamme by die uitlaatpyp uitgeskiet; tot groot vermaak van die kinders wat gekyk het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





