Local newsNews

Laerskool Brakpan Oos leerders wys hul akademiese vernuf

Die Grade Vier tot Sewe se top 10 akademiese presteerders is aangewys.

Laerskool Brakpan-Oos het onlangs hul top 10 akademiese presteerders vir grade vier tot sewe aangewys. Die leerders wat gedurende die tweede kwartaal die beste punte behaal het, het erkennning ontvang.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button