Local newsNews
Laerskool Dalview eerste tennis span vaar goed by liga
Die vier seuns het by die Gauteng-Oos liga as wenners weggestap.
Vier tennisspeler van die Laerskool Dalview se eerste tennisspan, het onlangs die skool verteenwoordig by die Gauteng East Tennis Association (GETA) se laerskole B-liga.
Daar het die vier, Liam Mc Master, Kaden Roberts, Krige Rademeyer en Ludré du Toit, hul staal gewys en as wenners van die liga weggestap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



